Mev MC Ochse

Lee
April 28, 2014
TB Koorts
April 28, 2014

Mev MC Ochse

Ek besoek al die afgelope 6 jaar Marietjie Cilliers se oudioloog  praktyk in Springs.  Die ontvangs is altyd hartlik. Die diens wat gelewer word is puik en die personeel is altyd bereid om moeite vir hul pasiënte te doen.