TB Koorts

Mev MC Ochse
April 28, 2014
Daleen van den Berg
April 28, 2014

TB Koorts

Die afgelope 3½ jaar maak ek van Marietjie Cilliers se oudioloog dienste  gebruik.  Ek ervaar die persone in haar diens as baie bekwaam, vriendelik en hulpvaardig.  Ek kan die dienste  met vrymoedigheid aanbeveel.